Klik op een van die katogorieë om die skakels te sien.
Kontak gerus die Argief se Webmeester as u ‘n skakel wil laat byvoeg.
#imagine (21 tot 23 Maart 2014) #imagine
Sinodes Pensioenfondse Diensgroepe Gemeentes Winkels Tydskrifte |
Toerusting Bybels Barmhartigheid Opleidingsinstansies Ander |
Sinodes
Algemene Sinode
Sinode van Wes-Kaapland
Sinode van Oos-Kaapland
Sinode van Noord-Kaapland
Sinode van KwaZulu-Natal
Sinode van die Vrystaat
Goudland Sinodel
Noordelike Sinode
Sinode Hoëveld
Oostelike Sinode
Sinode van Namibië
VGKSA
Ander Argiewe
Die argiefversamelings van die sinodes van KwaZulu-Natal, Namibië, die Oostelike Sinode en die Vrystaat word in hulle eie argiewe bewaar. Navrae met betrekking tot hulle versamelings word direk aan hulle gerig:
KwaZulu-Natal
Argief en Inligtingsdienste: Posbus 649, Pietermaritzburg 3200, telefoon 033-345-2279, faks 033-345-2295, e-pos argief@ngkzn.org.za of Webblad.
Namibië
Argief en Inligtingsdienste: Navrae by die Algemene Sekretaris: Ds C Marais, Posbus 389, Windhoek, Namibië. Telefoon (+264) 61-37-4350 (k), (+264) 61-24-1811 (h), faks (+264) 61-22-7287, e-pos clem@ngkn.com.na of Webblad.
Oostelike Sinode
Elna de Bruyn. Telefoon: 012-804-9543, e-pos aanbid@sinoos.co.za of Webblad.
Vrystaat
Argiefbeampte (Vrystaat): Mev C Botes, Posbus 398, Bloemfontein 9300, Telefoon: 051-406-6724, e-pos inlig@ngkvs.co.za of Webblad.
Argiewe van ander Kerke
Afrikaanse Protestantse Kerk
Webblad.
Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Nándor Sarkady, Telefoon: 012-322-8885 x204, E-pos, Webblad.
Christelike Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Ralph du Toit, Telefoon: 012-658-0525, E-pos, Webblad.
Gereformeerde Kerke in SA
Carmie Huisman, Telefoon: 018-294-8952, E-pos, Webblad.
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Mnr Atze Herder, Telefoon: 076-658-9855, E-pos, Webblad.
Pensioenfondse van die Sinodes
Predikante Pensioenfonds (KwaZulu-Natal, Wes-, Oos- en Noord-Kaapland): PPF
Christen Gemeenskap Pensioenfonds (Transvaalse Sinodes): CGP
Diensgroepe van die Sinode van Wes- en Suid-Kaapland
Getuienisaksie
BADISA
Armoede en Sorg
Communitas
Gemeentes
Klik hier vir lys van gemeentes met webtuistes.
Winkels
Bybel-Media
Hierdie tuisblad bied toegang tot al die produkte en dienste van die volgende instansies wat deel is van Bybel-Media.
Lux Verbi
Die uitgewer wat omgee wat Christene lees.
Tydskrifte
Kerkbode
Vandag se kerkkoerant vir vandag se kerkmense.
LIG
Naaswenner in CBSA-wedstryd vir Christelike tydskrifte.
NGTT
Die NGTT (Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif) bied ‘n magdom teologiese nadenke.
Verbum et Ecclesia
Verbum et Ecclesia is ‘n multi-dissiplinêre en inter-dissiplinêre teologiese tydskrif wat ten doel om die wisselwerking tussen en dissiplines verken die verskillende teologiese en godsdienstige oor die Afrikaanse kontinent en internasionale arena.
Toerusting
Communitas
Communitas lewer al vir meer as ‘n dekade fasiliteringsdienste aan gemeentes.
Gemeentedienste Netwerk
Gemeentedienste Netwerk (GDN) is ‘n omvattende een-stop-toegangspunt tot bedieningshulp vir gemeentes, wat teologies verantwoord, navorsingsgebaseerd en prakties is.
Bybels en ander Christelike lektuur
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is om bekostigbare Bybels vir almal beskikbaar te stel.
CLF
CLF verskaf al meer as 50 jaar lewensveranderende gratis lektuur aan mense wat smag na die Woord van God.
Die Bybel in Afrikaans
Welkom by die amptelike tuiste van die 1933/53- en die 1983-vertaling op die Internet.
Barmhartigheid
Badisa Trio
Badisa Trio is ‘n geregistreerde welsynsorganisasie wat spesialiseer in kinderbesprekmingsdienste. Hulle bedien Bellville, Kraaifontein en Scottsdene in die Wes-Kaap.
Christian AIDS Bureau for Southern Africa
CABSA is ‘n diensorganisasie wat vir mense wat met MIV leef in die bres tree. Ons ontsluit die potensiaal van gemeentes om versorgende Christen gemeenskappe te wees wat versoening en hoop bedien in die konteks van die MIV pandemie. / CABSA is a ministry that advocates for people living with HIV. We unlock the potential of congregations to be caring Christian communities ministering reconciliation and hope in the context of the HIV pandemic.
Durbanville Kinderhuis
Durbanville Kinderhuis lewer met die hulp van God se liefde professionele en ondersteuningsdienste aan sorgbehoewende kinders en hul ouers om hulle weer in gesonde gesinsverband te herenig.
Jan Kriel Instituut
Jan Kriel Instituut – Waar u kan help om ‘n kind met epilepsie of spesiale onderwysbehoeftes ‘n kans te gee.
Ramot
Die behandelingsentrum vir verslawing se fokus is die professionele en holistiese behandeling van verskillende vorme van verslawing, naamlik alkohol, pil en ander dwelmverslawing, ten einde pasiente in staat te stel om fisies, psigies en geestelik te herstel om optimaal volgens hul potensiaal te funksioneer.
Teologiese Fakulteite
Fakulteit Teologie: Bloemfontein
Universiteit van die Vrystaat.
Fakulteit Teologie: Pretoria
Universiteit van Pretoria.
Fakulteit Teologie: Stellenbosch
Universiteit van Stellenbosch.
Sol Iustitiae
Die US Fakulteit Teologie se nuwe webblad SOL IUSTITIAE (verwysend na die Son van Geregtigheid, die leuse van die Teologiese Fakulteit). Praat saam oor teologie in ons plaaslike en globale konteks!
Ander Skakels
Christians
Christians.co.za bied ‘n waardevolle (Engelse) skat van inligting oor allerlei aktuele sake vir Christene.