Nie-stemgeregtigde persone

Sinode 2023 - Nie stemgeregtig
Naam wat op jou naamkaartjie moet verskyn. Moenie alles in HOOFLETTERS tik nie! Maak seker van jou strepies en kappies (ô = Alt+0244, é = Alt+130, è = Alt+0232, ü = Alt +0252)
Begin asseblief jou Van met 'n Hoofletter (Du Toit, Van der Merwe, ensovoorts).
Hoedanigheid
Bywoningsopsies
Verblyf in Goudini
Dui asseblief aan watter aande jy verblyf benodig.
Spesiale verblyfversoek
Kampeer
Daar is 'n kontantaansporingsfooi van R500 per afgevaardigde per week vir afgevaardigdes wat van die kampeerfasiliteite gebruik maak.
Watter etes wil jy nuttig?
Kies slegs een van die opsies.
Etes
Merk asseblief watter etes jy daagliks gaan geniet. Spyseniering word vooraf deur die Sinode betaal en kansellasies lei tot groot vermorsing.
Slegs kosallergieë of medies-voorgeskrewe diëte kan akkommodeer word.

LET WEL: Klik op “Stuur” om die inligting aan die Sinode te stuur.