POPIA

PAIA: Wet op Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000
POPIA: Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013
Die volgende dokumente verskaf die wetlik vereiste dokumentasie ten opsigte van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (NG Kerk in SA) se nakoming van PAIA en POPIA.

POPIA: Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013

  • POPIA Privaatheidsbeleid: PDF
  • POPIA Privaatheidsverklaring: PDF   English: POPIA Privacy Declaration: PDF
  • Vorm 1 (Beswaar teen verwerking van persoonlike data): PDF / Word
  • Vorm 2 (Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike data): PDF / Word
  • Wet 4 van 2013: PDF

PAIA: Wet op toegang tot inligting, Wet 2 van 2000

  • PAIA Handleiding: PDF
  • Koste: PDF
  • Wet 2 van 2000: PDF

In accordance with section 83(3)(d) of PAIA, we were requested by the Information Regulator to upload the following forms on this website:

  • Request for Access to Record: Form 02
  • Outcome of Request and Fees Payable: Form 03
  • Internal Appeal Form (Public bodies only): Form 04
  • Complaint Form: Form 05

INLIGTINGSBEAMPTE

Die Saakgelastigde van die NG Kerk in SA is ook die Inligtingsbeampte ten opsigte van PAIA en POPI.
Saakgelastigde: Ds Lenois Stander
Telefoon: 021 957 7103 | 084 627 9543
E-pos: Saakgelastigde
Posadres: Privaatsak X8, Bellville, 7535
Straatadres: NG Kerksentrum, De Langestraat 5, Bellville, 7530