Vorm vir Kerklike Statistiek

Stellenbosch-Welgelegen

Ring: Stellenbosch

Inligting soos op: 28 Februarie 2016

Lidmate:

Dooplidmate: 470
Belydende lidmate: 1426
Aantal gedoop: 16
Aantal belydenis afgelê: 79

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Daar was drie groepe wat belydenis van geloof afgelê in die tydperk vanaf Februarie 2015. Dus is dooplidmate se status na belydende lidmate verander wat die verandering in getalle te weeg gebring het. Lidmate wat na ander gemeentes gaan of wegtrek sonder oorplasing van lidmaatskap, word na die Argief oorgeplaas as “vertrek sonder bewys”.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 4
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 3

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 31
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 420
Aantal amptelike kerkraadslede: 19
Aantal vrywilligers: 314

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 502
Tweede Sondag van Februarie 891
Derde Sondag van Februarie 441
Vierde Sondag van Februarie 253
Gemiddelde bywoning 27.52

Website: http://www.stelwel.co.za

Terug na lys van gemeentes.