Vorm vir Kerklike Statistiek

Simondium

Ring: Die Paarl

Inligting soos op: 28 Februarie 2016

Lidmate:

Dooplidmate: 33
Belydende lidmate: 112
Aantal gedoop: 2
Aantal belydenis afgelê: 1

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Demografiese verskuiwings. Plase gaan oor in die hande van nie- NGK lidmate en buitelanders. Sosialisering en opvoeding. Ouers skakel by gemeentes in waar hul kinders se vriende is omdat die kinders in die dorp na skole toe gaan. Ouers vorm gemeenskap met hul kinders se vriendekring en ouers.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 3
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 27
Aantal amptelike kerkraadslede: 7
Aantal vrywilligers: 11

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 38
Tweede Sondag van Februarie 33
Derde Sondag van Februarie 49
Vierde Sondag van Februarie 42
Gemiddelde bywoning 27.93

Notas of Kommentaar

Die gemeente is lewenskragtig en dinamies betrokke in die Here se koninkryk. Die gemeente kan nie ‘n leraar op sinodale skale vergoed nie. Die gemeente het tans ‘n ooreenkoms met die leraar vir 50% van suy tyd. Die ader 50% van sy tyd is inn diens van die Kuratorium Fakulteit US. Lidmate van die gemeente is oorwegend landbou produsente en versorg groot getalle werksmense en hul families. Ook betrokke by Arbeidsbediening, Msinga Vennootskap en ds W Cronjé – Moslem & Hidoen bediening in Durban. Sondae kategese, een keer per week Bybelskool en twee keer per maand Vroue Bybelstudie en Kunnenburgh Bybelstudie.

Terug na lys van gemeentes.