Vredelust
Ring: Bellville
Inligting soos op: 28 Februarie 2015
Lidmate:
Dooplidmate: | 950 |
Belydende lidmate: | 4000 |
Aantal gedoop: | 46 |
Aantal belydenis afgelê: | 34 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Poog sterk om kerk vir die toekoms te wees.
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 3 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 0 |
Diensleraars: | 2 |
Betaalde jeugwerkers: | 1 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 90 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 940 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 10 |
Aantal vrywilligers: | 250 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 750 |
Tweede Sondag van Februarie | 750 |
Derde Sondag van Februarie | 750 |
Vierde Sondag van Februarie | 750 |
Gemiddelde bywoning | 15.15 |
Website: http://www.churchadventure.co.za
Notas of Kommentaar
(1) HOOGTEPUNTE:
Die “eenwording” van die gemeente waar die twee dele (komtemporêr en tradisioneel) saam begin aanbid het.
Die aanbouings en veranderinge wat ons geriewe soveel meer moderniser en ook meerdoelig maak.
(2) UITDAGINGS:
Om ‘n kerk vir die toekoms te wees in tye van veranderinge.
(3) FOKUS EN PRIORITEITE VIR 2015:
Ons fokus op “verander lewens en gemeenskappe”.