Vorm vir Kerklike Statistiek

Somerset-Wes

Ring: Somerset-Wes

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 60
Belydende lidmate: 525
Aantal gedoop: 4
Aantal belydenis afgelê: 0

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Onseker. Die gemeente bestaan grotendeels uit bejaarde lidmate met baie beweging tussen tehuise, aftree-oorde en plekke waar intensiewe versorging kan plaasvind.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 7
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 80
Aantal amptelike kerkraadslede: 21
Aantal vrywilligers: 45

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 200
Tweede Sondag van Februarie 204
Derde Sondag van Februarie 242
Vierde Sondag van Februarie 212
Gemiddelde bywoning 36.67


Sosiale Media:

Facebook: NGKerk Somerset-Wes

Notas of Kommentaar

Die gemeente het groot finansiële uitdagings tov restourasiewerk aan ons verwaarloosde geboue agv jarelange finansiële nood en gebrekkige onderhoud weens gebrek aan fondse. Oor die volgende 4 jaar sal daar R2 miljoen + nodig wees vir hierdie werk voor ons 200-jarige bestaansviering in 2019. As daar ‘n fonds by die Sinode is wat ons hiermee behulpsaam kan wees, sal ons dit hoog op prys stel.

Terug na lys van gemeentes.