Vorm vir Kerklike Statistiek

De La Bat

Ring: Bellville

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 13
Belydende lidmate: 191
Aantal gedoop: 0
Aantal belydenis afgelê: 0

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Verhuising

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 6
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 0
Aantal amptelike kerkraadslede: 13
Aantal vrywilligers: 0

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 45
Tweede Sondag van Februarie 55
Derde Sondag van Februarie 42
Vierde Sondag van Februarie 58
Gemiddelde bywoning 24.51

Website: http://www.ngkerkdelabat.co.za

Notas of Kommentaar

(1) BEDIENINGE/PROJEKTE:
*Getuienis:
Uitreike na dowes op George, Moorreesburg, Malmesbury, Atlantis en Wellington.
*Gemeentebediening:
Omgeegroepe kom weekliks bymekaar.
(2) FOKUS EN PRIORITEITE VIR 2015:
Om na meer dowes van alle kultuurgroepe uit te reik.

Terug na lys van gemeentes.