Toringkerk
Ring: Die Paarl
Inligting soos op: 28 Februarie 2024
Lidmate:
Dooplidmate: | 284 |
Belydende lidmate: | 1118 |
Aantal gedoop: | 21 |
Aantal belydenis afgelê: | 36 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Meer dope: Daar het heelwat jong gesinne by gemeente aangesluit wat dan kinders ten doop gebring het. Styging in belydenis aflegging: Daar is meer skole betrokkenheid en kinders word gelei om kerk by te woon en ‘n keuse vir die Here te maak.
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 2 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 0 |
Diensleraars: | 1 |
Betaalde jeugwerkers: | 0 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 19 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 305 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 16 |
Aantal vrywilligers: | 90 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 287 |
Tweede Sondag van Februarie | 367 |
Derde Sondag van Februarie | 381 |
Vierde Sondag van Februarie | 344 |
Gemiddelde bywoning | 24.59 |
Website: https://www.toringkerk.co.za/
Sosiale Media:
Facebook: Ned Geref Gemeente Toringkerk en Toringkerk Tieners, Twitter: @toringkerk