Tamboerskloof
Ring: Kaap die Goeie Hoop
Inligting soos op: 28 Februarie 2024
Lidmate:
Dooplidmate: | 85 |
Belydende lidmate: | 360 |
Aantal gedoop: | 1 |
Aantal belydenis afgelê: | 9 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Ennui
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 1 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 1 |
Diensleraars: | |
Betaalde jeugwerkers: | 1 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 4 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 40 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 17 |
Aantal vrywilligers: | 30 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 84 |
Tweede Sondag van Februarie | 53 |
Derde Sondag van Februarie | 66 |
Vierde Sondag van Februarie | 37 |
Gemiddelde bywoning | 13.48 |
Het Facebook en webwerf.
Notas of Kommentaar
Dit gaan goed met ons, harde werk en spanpogings, fondsinsamelings, onderhou van verhoudings, goeie Finanskomitee.