Vorm vir Kerklike Statistiek

Suider-Strand

Ring: Somerset-Wes

Inligting soos op: 28 Februarie 2024

Lidmate:

Dooplidmate: 145
Belydende lidmate: 1301
Aantal gedoop: 4
Aantal belydenis afgelê: 6

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Gemiddelde ouderdom van lidmate is hoog en daar is gereeld sterftes.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 2
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 1
Betaalde jeugwerkers: 1

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 16
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 181
Aantal amptelike kerkraadslede: 16
Aantal vrywilligers: 130

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 477
Tweede Sondag van Februarie 562
Derde Sondag van Februarie 429
Vierde Sondag van Februarie 439
Gemiddelde bywoning 32.97


Sosiale Media:

Facebook: Suider Strand Gemeente

Terug na lys van gemeentes.