Richmond
Ring: Beaufort
Inligting soos op: 28 Februarie 2024
Lidmate:
Dooplidmate: | 42 |
Belydende lidmate: | 114 |
Aantal gedoop: | 3 |
Aantal belydenis afgelê: | 3 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
2 Lidmate oorlede
6 Belydende Lidmate en 1 Dooplidmaat oorgeplaas
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 0 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 1 |
Diensleraars: | 0 |
Betaalde jeugwerkers: | 0 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 3 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 60 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 10 |
Aantal vrywilligers: | 0 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 51 |
Tweede Sondag van Februarie | 25 |
Derde Sondag van Februarie | 39 |
Vierde Sondag van Februarie | 25 |
Gemiddelde bywoning | 22.44 |
In proses om nuwe facebook blad te skep