Vorm vir Kerklike Statistiek

Prins Albert

Ring: Beaufort

Inligting soos op: 28 Februarie 2024

Lidmate:

Dooplidmate: 41
Belydende lidmate: 277
Aantal gedoop: 0
Aantal belydenis afgelê: 1

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

In terme van die dopeling, hier is nie meer baie jong paartjies in die dorp met klein kindertjies nie.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 6
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 62
Aantal amptelike kerkraadslede: 16
Aantal vrywilligers: 3

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 46
Tweede Sondag van Februarie 68
Derde Sondag van Februarie 79
Vierde Sondag van Februarie 71
Gemiddelde bywoning 20.75


Sosiale Media:

https://www.facebook.com/groups/1536952359944644/

Terug na lys van gemeentes.