Vorm vir Kerklike Statistiek

Herbertsdale

Ring: Mosselbaai

Inligting soos op: 28 Februarie 2024

Lidmate:

Dooplidmate: 27
Belydende lidmate: 95
Aantal gedoop: 2
Aantal belydenis afgelê: 0

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Lidmate raak onaktief en kerk op die platteland kwyn.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 0
Predikante in termynbetaalde poste: 1
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 1
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 5
Aantal amptelike kerkraadslede: 12
Aantal vrywilligers: 2

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 20
Tweede Sondag van Februarie 33
Derde Sondag van Februarie 35
Vierde Sondag van Februarie 22
Gemiddelde bywoning 22.54


Sosiale Media:

Geen

Terug na lys van gemeentes.