Grabouw
Ring: Caledon
Inligting soos op: 28 Februarie 2024
Lidmate:
Dooplidmate: | 108 |
Belydende lidmate: | 440 |
Aantal gedoop: | 2 |
Aantal belydenis afgelê: | 3 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Gemeentelede verhuis. Persone bly elders en werk in Grabouw.
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 1 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 0 |
Diensleraars: | 0 |
Betaalde jeugwerkers: | 0 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 7 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 80 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 26 |
Aantal vrywilligers: | 10 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 110 |
Tweede Sondag van Februarie | 160 |
Derde Sondag van Februarie | 135 |
Vierde Sondag van Februarie | 110 |
Gemiddelde bywoning | 23.49 |
Website: https://www.ngkerkgrabouw.co.za
Sosiale Media:
FACEBOOK ngkgrabouw
INSTAGRAM ngkgrabouw
Notas of Kommentaar
Die gevoel bestaan dat gemeentelede so klein bietjie meer afktief begin raak. Ons moet daarteen waak om nie té veel aktiwiteite te reël nie. Dit is steeds maar altyd dieselfde gemeentelede wat werk en ook funksies bywoon/ondersteun. Die uitdaging bly om die JONG WERKENDES betrokke te kry.