Vorm vir Kerklike Statistiek

George

Ring: George

Inligting soos op: 28 Februarie 2024

Lidmate:

Dooplidmate: 124
Belydende lidmate: 1046
Aantal gedoop: 4
Aantal belydenis afgelê: 5

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Die grootste rede vir die styging of daling in ons gemeente se lidmaatskap. Ons ontbang baie besoekers asook nuwe intrekkers agv daarvan dat George ‘n gewilde aftreebestemming is en ons gemeente is geleë reg langs die tehuise vir bejaardes. Ons gemeente is ook die sentrale punt in die dorp waar nuwe intrekkers of besoekers ons sien as ‘n beginpunt om hul te vestig by ‘n gemeente hier in George

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 2
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 17
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 150
Aantal amptelike kerkraadslede: 15
Aantal vrywilligers: 150

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 380
Tweede Sondag van Februarie 222
Derde Sondag van Februarie 200
Vierde Sondag van Februarie 200
Gemiddelde bywoning 21.41

Website: https://www.caw.org.za
Sosiale Media:

Website: http://www.caw.org.za (Besig met ‘n nuwe website)
Facebook: George Moedergemeente
Facebook: vroue@ngmoederkerkgeorge
Facebook: George Moedergemeente Bybelskool
Wahtsapp: Verskeie groepe
Youtube: George Moedergmeente
Youtube: George Moedergemeente Dagstukkies
Youtube: George Moedergemeente Bybelskool

Notas of Kommentaar

Bywoningstastieke is bepaaal volgens die inskrywing in die gemeente se konsistorieboek. Aanlyn getalle is nie in berekening gebring bring nie.

Terug na lys van gemeentes.