De Tyger
Ring: Tygerberg
Inligting soos op: 28 Februarie 2024
Lidmate:
Dooplidmate: | 100 |
Belydende lidmate: | 442 |
Aantal gedoop: | 4 |
Aantal belydenis afgelê: | 0 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Geen groot verandering – wel nuwe jonger lidmate bygekry, daarom is dooplidmate meer.
Belydenis van geloof afgelê na Februarie 2024 (8 jongmense)
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 1 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 0 |
Diensleraars: | 0 |
Betaalde jeugwerkers: | 0 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 6 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 48 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 21 |
Aantal vrywilligers: | 25 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 140 |
Tweede Sondag van Februarie | 205 |
Derde Sondag van Februarie | 115 |
Vierde Sondag van Februarie | 122 |
Gemiddelde bywoning | 26.85 |
https://www.facebook.com/NGKerkDeTyger