Vorm vir Kerklike Statistiek

Bredasdorp

Ring: Caledon

Inligting soos op: 28 Februarie 2024

Lidmate:

Dooplidmate: 374
Belydende lidmate: 1401
Aantal gedoop: 11
Aantal belydenis afgelê: 25

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Jaarliks word Winkerk op datum gebring deur onbetrokke lidmate te kontak en onaktief te merk indien so verkies. 36 lidmate is oorlede.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 1
Diensleraars:
Betaalde jeugwerkers:

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 9
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 126
Aantal amptelike kerkraadslede: 17
Aantal vrywilligers: 46

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 287
Tweede Sondag van Februarie 590
Derde Sondag van Februarie 231
Vierde Sondag van Februarie 318
Gemiddelde bywoning 20.08

Website: https://www.bredasdorpgemeente.org
Sosiale Media:

N G Gemeente Bredasdorp facebook

Terug na lys van gemeentes.