Vorm vir Kerklike Statistiek

Welgemoed

Ring: Bellville

Inligting soos op: 28 Februarie 2021

Lidmate:

Dooplidmate: 358
Belydende lidmate: 1185
Aantal gedoop: 9
Aantal belydenis afgelê: 0

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Verskil in skrif interpretasie en Covid-19 pandemie

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 3
Predikante in termynbetaalde poste: 1
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 1

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 24
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 270
Aantal amptelike kerkraadslede: 44
Aantal vrywilligers: 68

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 27
Tweede Sondag van Februarie 50
Derde Sondag van Februarie 31
Vierde Sondag van Februarie 140
Gemiddelde bywoning 4.02

Website: http://www.ngkwelgemoed.co.za
Sosiale Media:

NGK Welgemoed

Notas of Kommentaar

Eredienste word tans gestroom. Hierdie kykergetalle is nie by bogenoemde erediensbywoning syfers ingesluit nie.

Terug na lys van gemeentes.