Vorm vir Kerklike Statistiek

Sonnekus

Ring: Kaap die Goeie Hoop

Inligting soos op: 28 Februarie 2021

Lidmate:

Dooplidmate: 84
Belydende lidmate: 367
Aantal gedoop: 3
Aantal belydenis afgelê: 0

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste:
Diensleraars:
Betaalde jeugwerkers:

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 14
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 155
Aantal amptelike kerkraadslede: 22
Aantal vrywilligers:

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 41
Tweede Sondag van Februarie 48
Derde Sondag van Februarie 49
Vierde Sondag van Februarie 40
Gemiddelde bywoning 9.87

Website: http://www.sonnekusgemeente.co.za
Sosiale Media:

Facebook: NGKerkSonnekus

Notas of Kommentaar

Bywoning het dramaties afgeneem agv Covid regulasies maar op multimedia platforms het ons kykergetalle dramaties vermeerder.

Terug na lys van gemeentes.