Vorm vir Kerklike Statistiek

Robertson

Ring: Swellendam

Inligting soos op: 28 Februarie 2020

Lidmate:

Dooplidmate: 212
Belydende lidmate: 816
Aantal gedoop: 16
Aantal belydenis afgelê: 10

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 1
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 14
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 221
Aantal amptelike kerkraadslede: 24
Aantal vrywilligers: 180

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 440
Tweede Sondag van Februarie 309
Derde Sondag van Februarie 248
Vierde Sondag van Februarie 344
Gemiddelde bywoning 32.61


Sosiale Media:

www.facebook,com/RsonMoeder

Notas of Kommentaar

Ons gemeente het die laaste paar jaar (5 jaar) baie meer tegnologies gekommunikeer met lidmate via whatsapp, emails, Winkerk se sms’e ens. Dit help ons om ‘n vinniger lyn van boodskap oor te dra. Ons kerkkantoor gebruik ‘n elektroniese dagboek wat met kantoor en leraar “gesync” is, dit werk perfek en skakel baie heen en weer telefoonoproepe uit om afsprake te maak. Ons bly vinnig op datum met leraar en kantoor se bewegings en beskikbaarheid van ty.

Terug na lys van gemeentes.