Franschhoek
Ring: Stellenbosch
Inligting soos op: 28 Februarie 2020
Lidmate:
Dooplidmate: | 87 |
Belydende lidmate: | 567 |
Aantal gedoop: | 3 |
Aantal belydenis afgelê: | 4 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Nuwe werksgeleenthede.
Meer kindervriendelike gemeentes in die Paarl
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 1 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 1 |
Diensleraars: | 0 |
Betaalde jeugwerkers: | 0 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 8 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 10 |
Aantal vrywilligers: | 245 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 119 |
Tweede Sondag van Februarie | 121 |
Derde Sondag van Februarie | 185 |
Vierde Sondag van Februarie | 110 |
Gemiddelde bywoning | 20.45 |
Website: http://www.ngkfranschhoek.co.za/
Sosiale Media:
https://www.facebook.com/ngkfranschhoek/
Notas of Kommentaar
3de Sondag in Februarie, Gesamentlike diens met VGK
Karlie Liebenberg doen studentejaar by ons