Vorm vir Kerklike Statistiek

Karatara

Ring: Knysna

Inligting soos op: 28 Februarie 2018

Lidmate:

Dooplidmate: 157
Belydende lidmate: 890
Aantal gedoop: 3
Aantal belydenis afgelê: 2

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Aangesien ons n gemeente met 80% of meer senior burgers is, is die verandering te wyte aan afsterwe en/of mense verhuis na aftree-oorde in ander dorpe of provinsies om naby hulle kinders en of versorging te wees.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 1
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 11
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 60
Aantal amptelike kerkraadslede: 29
Aantal vrywilligers:

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 161
Tweede Sondag van Februarie 208
Derde Sondag van Februarie 250
Vierde Sondag van Februarie 222
Gemiddelde bywoning 20.08

Terug na lys van gemeentes.