Aggeneys
Ring: Namakwaland
Inligting soos op: 28 Februarie 2015
Lidmate:
Dooplidmate: | 37 |
Belydende lidmate: | 113 |
Aantal gedoop: | 3 |
Aantal belydenis afgelê: |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Omdat n Indiese Maatskappy tans die eienaars van die myn op Aggeneys is, bring hulle groot aantal werkers vanaf Indië, dit lei tot onsekerhied oor die pad vorentoe wat dan meebring dat meer en meer lidmate hulle heenkome vind by ander myne waar daar meer stabiliteit is.
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | |
Predikante in termynbetaalde poste: | |
Diensleraars: | |
Betaalde jeugwerkers: |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 2 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 2 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 9 |
Aantal vrywilligers: | 5 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 17 |
Tweede Sondag van Februarie | 23 |
Derde Sondag van Februarie | 11 |
Vierde Sondag van Februarie | 19 |
Gemiddelde bywoning | 11.67 |
epos- aggngk@lantic.net