INDEKS
BID- EN VAKANSIEDAE
Kerklike feesdae en biddae: 2020 / 2021 / 2022
VORM VIR BETALING VAN DEUROFFERS EN SINODALE AANDEEL
Let asseblief op na die nuwe vorm met nuwe deuroffers vanaf 1 Maart 2022. Let ook op dat Danelle Jordaan nou sinodale aandeel en deuroffers hanteer. Haar e-posadres is: finadmin@kaapkerk.co.za
Vorm vir oorbetaling van deuroffers vanaf 1 Maart 2023 tot 29 Februarie 2024: Excel of PDF
Vorm vir oorbetaling van deuroffers vanaf 1 Maart 2022 tot 28 Februarie 2023: Excel of PDF
Vorm vir oorbetaling van deuroffers vanaf 1 Maart 2021 tot 28 Februarie 2022: Excel of PDF
OMSENDBRIEF OOR DEUROFFERS
Omsendbrief aan gemeentes oor deuroffers, sinodale aandeel en ander: 2019 of 2020
BANKBESONDERHEDE
Sinode se bankbesonderhede: Banknommers
INLIGTING OOR AFSONDERLIKE DEUROFFERS OF INSTANSIES
Inligting ten opsigte van deuroffers: Word of PDF
(Gebruik hierdie dokument om korrekte inligting ten opsigte van ‘n spesifieke deuroffer in die gemeente se nuusbrief te plaas.)
1. BARMHARTIGHEID
1.1 Alta du Toitskool
(Skool vir intellektueel gestremde leerders van verskillende kulturele agtergronde.)
Inligting beskikbaar in Word
Fotoblad beskikbaar as ’n PDF
Kyk ook na die video in Mp4
Skakel na die webwerf: Alta du Toitskool
1.2 Alta du Toit Nasorg(Inligting aangepas op 26 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in Word
Kyk na die video in Mp4
Skakel na die webwerf: Webwerf
Skakel na Facebook: Facebook
1.3 Badisa (Inligting aangepas op 26 Maart 2022)
Vind meer uit oor die onderskeie Badisa programme: Skakel
Statistiek ten opsigte van Badisa in ’n PDF
Infografika van Badisa se werksaamhede in ’n PDF
Badisa se organisasiestruktuur in ’n PDF
Inligting beskikbaar in PowerPoint (sonder klank)
of PowerPoint (pptx) met klank
of PowerPoint Show (ppsx) met klank
Badisa videos: Videos
Skakel na die webwerf (www.badisa.org.za): Badisa
Badisa se Jaarverslae met omvattende inligting
2021: Jaarverslag
2020: Jaarverslag
2019: Jaarverslag
2018: Jaarverslag
2017: Jaarverslag
2016: Jaarverslag
2015: Jaarverslag
2014: Jaarverslag
1.4 CAD (Inligting aangepas op 1 Junie 2020)
PowerPoint om in die gemeente te kan vertoon: PowerPoint
Video (Mp4) om in die gemeente te kan vertoon: Mp4
1.5 Eljada Nasorg (Inligting aangepas op 23 Maart 2022)
Skakel na die webwerf: Webwerf
1.6 Hospivision (Inligting aangepas op 23 Maart 2022)
Uitdeelstuk in PDF
Opsomming vir afkondigingsblaadjies (gemeentes): Word
Skakel na die webwerf: Webwerf
1.7 Innovation for the Blind (Inligting aangepas op 23 Maart 2022)
Kort oorsig beskikbaar in Word
September 2021 se Nuusbrief: Nuusbrief
Algemene pamflet in ’n PDF
Inligting met fotos in ’n PDF
Inligting om in die gemeente te kan vertoon as ’n PowerPoint
Skakel na die webwerf: Webwerf
1.8 Jan Kriel (Inligting aangepas op 1 Junie 2020)
Video vir gebruik in ’n erediens: Mp4
Kinderhuise
1.9 Durbanville Kinderhuis (Inligting aangepas op 23 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in Word
Inligting: jpg
Video vir gebruik in ’n erediens: Mp4
Skakel na die webwerf: Webwerf
[Betaal asseblief die deuroffer DIREK aan Durbanville Kinderhuis.]
1.10 Herberg Kinderhuis (Inligting aangepas op 23 Maart 2022)
Inligting beskikbaar (met musiek): PowerPoint
Inligting beskikbaar (sonder musiek): PowerPoint
Video (Afrikaans): YouTube
Video (Engels): YouTube
Skakel na die webwerf: Webwerf
[Betaal asseblief die deuroffer DIREK aan Herberg Kinderhuis.]
1.11 Huis Andrew Murray (Inligting aangepas op 1 Junie 2020)
Foto’s beskikbaar in ’n PDF
Video vir gebruik in ’n erediens: YouTube
Skakel na die webwerf: Webwerf
[Betaal asseblief die deuroffer DIREK aan Huis Andrew Murray.]
1.12 Huis van Heerde (Inligting aangepas op 1 Junie 2020)
Inligting beskikbaar in ’n PDF
Skakel na die webwerf: Webwerf
[Betaal asseblief die deuroffer DIREK aan Huis van Heerde.]
1.13 Steinthal Kinderhuis (Inligting aangepas op 23 Maart 2022)
Video vir gebruik in ’n erediens: YouTube
Wenslys / Wishlist: PDF
Skakel na die webwerf: Webwerf
[Betaal asseblief die deuroffer DIREK aan Steinthal Kinderhuis.]
1.14 Magdalenahuis
Skakel na die webwerf: Webwerf
1.15 NID – Nasionale Instituut vir die Dowes (Inligting aangepas op 31 Maart 2022)
’n Hoë kwaliteit video (4 minute @ 400MB) vertel van die NID se werksaamhede: Mp4
Video waarin die NID in gebaretaal (met onderskrifte) van NID se werksaamhede vertel: Mp4
Inligting vir gebruik in die erediens as ’n PowerPoint
Inligting is ook beskikbaar in Word
Video met die lied “In die hemel is die Heer” in gebaretaal getolk: Mp4
Skakel na die webwerf: Webwerf
1.16 Ramot (Inligting aangepas op 1 Junie 2020)
Afrikaanse video wat Ramot se program vir verslaafdes verduidelik in Mp4
Engelse video wat die effek van alkoholisme verduidelik in Mp4
Skakel na die webwerf: Webwerf
2. GETUIENIS
2.1 Arbeidsbediening (Inligting aangepas op 23 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
YouTube video: YouTube
Skakel na die webwerf (http://imsacape.christians.co.za/): webwerf
2.2 Biblia Hawesending / Evangelie aan die Seelui (Inligting aangepas op 23 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Volg ons by die Biblia APP: webwerf
Skakel na die webwerf (http://imsacape.christians.co.za/biblia-harbour-mission/): webwerf
2.3 Getuienis se nuusbriewe met omvattende inligting
2020: Eerste Semester
2019: Eerste Semester; Tweede Semester
2018: Eerste Semester; Tweede Semester
2017: Eerste Semester; Tweede Semester
2016: Eerste Semester; Tweede Semester
2015: Eerste Semester; Tweede Semester
2014: Eerste Semester; Tweede Semester
2013: Eerste Semester; Tweede Semester
2012: Eerste Semester; Tweede Semester
2011: Eerste Semester; Tweede Semester
2010: Eerste Semester; Tweede Semester
2.4 Hoop en Versoening Trust (Inligting aangepas op 26 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Kort weergawe (3 bladsye) beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Kyk ook na die video in Video
Skakel na die webwerf: Webwerf
Skakel na Facebook: Facebook
Skakel na Instagram: Instagram
2.5 Indië (Inligting aangepas op 5 Julie 2021)
Getuienisaksie ondersteun Helderberg Uitreik se jongste projek, “Colours of India” wat in Maart 2020 geregistreer is met ‘n Suid-Afrikaanse vrou as werker. Sy verkondig die evangelie vreesloos en geesvervuld, en bedien die mees onbereikte mense aan die ooste van Indië. Sy loop ‘n dissipelmakende pad met mense en straal Jesus se liefde uit. Sy ondersteun ook weduwees en kinders wat weens die kultuur uit die familiekringe uitgewerp word. Getuienisaksie wil haar projekspan graag ondersteun om hierdie bediening uit te brei om meer mense te bereik en meer dissipels te maak. Kyk gerus na hierdie inspirerende video en deel dit asseblief met jul gemeente: YouTube
2.6 RCA (Kaapstad) (Inligting aangepas op 27 April 2020)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
2.7 Japan (Inligting aangepas op 16 Januarie 2023)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Inligting beskikbaar in PowerPoint
2.8 Jode / Bediening aan die Jode
Inligting beskikbaar in PowerPoint
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
2.9 Kenia (Inligting aangepas op 26 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
Skakel na die webwerf (http://getuienis.christians.co.za/the-reformed-church-of-east-africa-rcea): Webwerf
2.10 Makhathini (Inligting aangepas op 14 April 2020)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
Skakel na die webwerf (http://getuienis.christians.co.za/makhathini): Webwerf
2.11 Malawi (Inligting aangepas op 26 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word Word
Video vir gemeentes: YouTube
Skakel na die webwerf (http://getuienis.christians.co.za/malawi): Webwerf
2.12 MES – Metro Evangeliese Sorg (Mould, Empower and Serve) (Inligting aangepas op 30 Maart 2022)
Inligting beskikbaar as ‘n PowerPoint: PowerPoint
Inligting beskikbaar in ’n PDF
Inligting oor die “Spiritual Enrichment Programme“: PDF
Inligting oor “Doing Good Better”: PDF
Inligting oor hulp deur middel van koepons (“Vouchers”): png of PDF
Vorms: “Commitment and Debit Order“: PDF
Foto’s: Word
Video oor MES se werksaamhde in Mp4
Skakel na die webwerf: Webwerf
2.13 Mosambiek (Inligting aangepas op 26 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
Video vir gemeentes: YouTube
Skakel na die webwerf (http://getuienis.christians.co.za/mosambiek/): Webwerf
2.14 Msinga (Inligting aangepas op 22 April 2020)
Inligting beskikbaar as ‘n PowerPoint: PowerPoint (4MB)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
Skakel na die webwerf (http://getuienis.christians.co.za/msinga/): Webwerf
2.15 Nigerië (Inligting aangepas op 10 Desember 2018):
Inligting beskikbaar in Word
Skakel na die webwerf (http://getuienis.christians.co.za/nigerie/): Web
2.16 Oos-Kaap (Inligting aangepas op 26 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
2.17 Sentrum vir Publieke Getuienis
iThemba Nuusbrief: PDF
Kyk hier na ‘n YouTube video van Publieke Getuienis: YouTube
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
2.18 Straatwerk (Inligting aangepas op 31 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
Inligting beskikbaar in PowerPoint-formaat PowerPoint
Tweede (alternaiewe) PowerPoint-skyfie PowerPoint
Skakel na die webwerf (http://straatwerk.org.za/): Webwerf
2.19 Suid-Soedan (Inligting aangepas op 10 Desember 2018):
Inligting beskikbaar in PowerPoint.
Skakel na die webwerf (http://getuienis.christians.co.za/kenia-en-suid-soedan): Webwerf
2.20 Toerusting Missionêr
Geen inligting
2.21 Zimbabwe (Inligting aangepas op 26 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in PDF-formaat: PDF PDF
Inligting beskikbaar in Word-formaat: Word
Video vir gemeentes: YouTube
Skakel na die webwerf (http://getuienis.christians.co.za/zimbabwe): Webwerf
3. GEMEENTEBEGELEIDING
3.1 Bediening aan die Dowes (Inligting aangepas op 31 Maart 2022)
Inligting is ook beskikbaar in Word
3.2 Gemeentebediening
Een van die dienste wat die sinode aan gemeentes lewer is Gemeentebegeleiding.
Die predikant vir gemeente begeleiding is ds André Agenbag. Sy verantwoordelikheid is om gemeentes te begelei asook om begeleiers op te lei om gemeentes te fasiliteer in proses begeleiding.
Tipiese sake waarvoor die kantoor gekontak word, is:
(1) as daar ’n nuwe leraar betroep word, of
(2) om saam met die kerkraad te dink oor hulle huidige bedieningsmodel,
(3) om die bedieninge van die gemeente te evalueer,
(4) of as daar krisisse is byvoorbeeld konflik of daling in getalle en finansies, ensovoorts. Gemeentebegeleiding se benadering is om in die leiers van die gemeentes te infesteer. Daar word ook poog om die kapasiteit van kerkraad en leiers uit te bou sodat gemeentes geloofsonderskeidend kan ontdek waar die Drie-enige God in hul gemeente werksaam is en so die gemeentes te help om by God se werk in hulle konteks aan te sluit.
Die volgende dienste word gelewer:
(1) Evaluering van die huidige bediening van die gemeente
(2) Analises van die gemeenskap (demografie)
(3) Formulering van ’n God-gefokusde roeping
(4) Ontwikkeling van die bedieninge van die gemeente in die lig van hulle roeping
(5) Struktuur-ontwikkeling (bedieningsmodel) om die roeping effektief uit te leef
(6) Proses-begeleiding met die klem op beroeping van nuwe leraar(s)
(7) Die opleiding en bediening van brug-leraars
(8) Skoling van kerkraadslede en leiers
(9) Lidmaat- en leier bemagtiging deur opleiding en toerusting;
(10) Begeleiding in konfliksituasies.
Die ondersteuning van gemeentes aan hierdie bediening, maak dit moontlik dat dienste gratis by gemeentes aangebied kan word. Reiskoste of aanbiedingsfooie word dus nie van gemeentes wat reeds swaar kry, ge-eis nie.
3.3 Jeug (Inligting aangepas op 30 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in ’n PowerPoint
Inligting beskikbaar in PDF
3.4 Nuwe Gemeenteontwikkeling
Geen inligting
3.5 Predikantebegeleiding
Dominees skryf agter hulle naam VDM – Verbi Divini Minister. Hulle is bedienaars van die Goddelike Woord. Die kerk is hulle woning en hulle woning die kerk. Oor hulle drumpel stap dié met aansien maar ook dié waarop neergesien word. Stukkende siele wat soek om heelgemaak te word en hongeriges wat smag na brood om hongerpyne te stil; verliefdes met sterre in hul oë en alleen-mense met die skerwe van eens belowende verhoudings in hul hande. Hulle spreekkamers getuig van hartsake en tugsake en kerksake en ringsake; van hartseer en twyfel en verslaentheid en rou. Hulle tree op as vredemakers en arbiters en fasiliteerders en troosters. Op Sondag staan hierdie manne en vroue voor u en sê: So sê die Here. Deur die taakspan Predikantebegeleiding, wat deel is van die diensgroep Toerusting, lewer ons Sinode ’n omvattende ondersteunings- en bedieningsprogram aan al die leraars van ons kerk. ’n Program wat daarop fokus om dominees met hulle bekwaamhede te laat ontwikkel en persoonsgroei stimuleer maar ’n program wat hulle ook verbonde hou aan hul Bron waarin en waaruit hulle optree en veerkragtige en gelukkige dominees verseker. U offer vandag ondersteun hierdie program en daarvoor word dankbare erkenning gegee.
Inligting beskikbaar in PowerPoint
3.6 Studentebearbeiding (Inligting aangepas op 30 Maart 2022)
Inligting beskikbaar in ’n PowerPoint
Inligting beskikbaar in PDF
3.7 VCSV (Inligting aangepas op 31 Maart 2022)
Inligting beskikbaar as ’n PowerPoint
Inligting oor die VCSV se missie is beskikbaar in ’n PDF
Inligting oor wat die VCSV doen is beskikbaar in ’n PDF
Kort inligting en kontakbesonderhede van die VCSV is beskikbaar in ’n PDF
Skakel na die webwerf: Webwerf
3.8 Vrouebegeleiding
Geen inligting
4. ONDERSTEUNING
4.1 Gemeenteondersteuningfonds
Die NG Kerk in SA se Gemeenteondersteuningfonds is geskep om gemeentes in tye van nood by te staan. In die laaste paar jaar het gemeentes met brande en droogte gesukkel en tans bied die Covid-19 pandemie reuse uitdagings aan gemeentes. By 2019 se sinodesitting is getuig dat gemeentes in die afgelope vier jaar (2016 tot 2019) met R12,5 miljoen gehelp is. In die 2020 finansiële jaar is R4,6 miljoen se hulp gegeee. Deuroffers en direkte bemakings aan die Gemeenteondersteuningfonds sterk die fonds se hand om ruimer te kan help.
Gemeentes wat wil aansoek doen om ondersteuning, kan die inligtingstuk hier aflaai: PDF
4.2 Bybelverspreidingsfonds
Die Sinode is bevoorreg om ‘n fonds te hê waaruit gemeentes hulp kan ontvang om Bybels te versprei. Die fonds word aangevul met deuroffers, skenkings en bemakings. In die afgelope vier jaar is gemeentes met byna R1 miljoen gehelp om Bybels mee aan te koop en te versprei.
Gemeentes wat wil aansoek doen vir hulp uit die Bybelverspreidingsfonds, kan die inligtingstuk hier aflaai: PDF
5. TOERUSTING
5.1 Hugenote Kollege
Geen inligting
5.2 Kweekskool
Geen inligting
6. ANDER
6.1 Bybelgenootskap
Kyk hier na die 200 jarige verjaarsdagviering van die Bybelgenootskap: YouTube
Prof Combrink by die Algemene Sinode van 2019 oor die nuwe Afrikaanse vertaling van die Bybel wat in November 2020 verskyn: YouTube
Skakel na die Afrikaanse Bybel (1953/1983) se webwerf: Webwerf
Skakel na die Direkte Vertaling van die Bybel (2020) se webwerf: Webwerf
Skakel na die Bybelgenootskap se webwerf: Webwerf
6.2 Bybel-Media (BM)
Bybel-Media (BM) ontsluit die Bybel deur media. Ons versprei geestelike materiaal oor die hele Suid-Afrika en Namibië deur middel van boeke, video’s en opleidingskursusse. Ons hoofkantoor is in Wellington gesetel.
BM het reeds en wil steeds ’n groot bydrae lewer om mense se geestelike lewe te verryk en God se koninkryk uit te bou – hier in Suid Afrika én buite ons landsgrense. Benewens geestelike hulpmiddels soos Bybelstudie-, kategese- en kleingroepmateriaal, verskaf BM ook die Liedboek-, Vonkk- en Flam-musiek. Verder is BM betrokke by die Gevangenisbediening, Vroeëkinderontwikkeling en praktiese teologiese opleiding aan geestelike leiers uit die Onafhanklike Afrika-kerke deur middel van die Sokhanya- en Nehemia-Bybelkursusse.
BM – as ’n niewinsgewende organisasie – is grotendeels van donasies en erflatings afhanklik om al bogenoemde dienste te kan lewer. Daar word dikwels gesê dat elke druppel water nodig is om ’n emmer vol te maak. So is elke bydrae nodig om te sorg dat die werksaamhede van BM volhoubaar bly en doeltreffend gedoen kan word. Om met jou finansiële bydrae ’n verskil in ander mense se lewe te maak is ’n voorreg. Dit bied nie net aan jou die geleentheid om menselewens te verryk nie, maar ook om self verryk te word deur jou welwillendheid. Lukas, die Evangelieskrywer, onderstreep hierdie gedagte in Handelinge 20:35c wanneer hy sê: “Om te gee, maak ’n mens gelukkiger as om te ontvang.”
Baie dankie vir elke donateur se welwillendheid, meelewing en bydraes. Dit herinner aan die woorde van Winston Churchill: “Ons maak ’n bestaan deur wat ons ontvang, maar ons skep ’n lewe deur wat ons gee.”
Wil jy ‘n bedieningsvennoot van Bybel-Media word? Só kan ons die Bybel deur die media vir miljoene mense ontsluit.
Kyk gerus ook na die volgende video: YouTube
6.3 CLF (Christelike Lektuurfonds) (Inligting aangepas op 1 Junie 2020)
Inligting vir die gemeente se aankondigings in Word
Skakel na die Een Miljoen Bybels vir Kinders projek Webwerf
Skakel na die Vertel, Vertel! projek Webwerf
Inligting oor die Vertel my meer Bybel Webwerf
Skakel na die webwerf: Webwerf
4.4 Radio Kansel en Radio Kaapse Kansel (Inligting aangepas op 31 Maart 2022)
Inligting beskikbaar as ’n video in Mp4
Kyk gerus ook na die volgende video: YouTube
Skakel na die webwerf (https://radiokansel.co.za/): Webwerf