Beurse

Die NG Kerk in SA bied beurslenings aan teologiese studente.

1. NG KERK STUDENTE

Stel jy belang om Teologie te studeer maar weet nie by watter baan jy inpas of waar om te begin nie, kontak gerus die seminarium – Seminarium | Teologiese Opleiding