Stemproses afgehandel
Die stemproses van gemeentes in Wes-en-Suid-Kaapland (vir of teen die wysiging van Artikel 1) is op Maandag 30 Maart 2015 afgehandel. Die volledig uitslag is in die Agenda van die 2015 sinodesitting (4 tot 8 Mei 2015) opgeneem. Die Agenda kan hier afgelaai word: Agenda (PDF)
Ringsverteenwoordigers moet steeds die volledige verslagvorms (Bylaag 9 en 10) voltooi en al die oorspronklike stembriewe behou. Stembriewe en ander dokumentasie oor die stemproses mag eers vernietig word nadat die Algemene Sinode so ‘n besluit geneem het.
Bylaag 9: Uitslag van die stemming Word of PDF
Bylaag 10: Verslag van die Ring Word of PDF
Handleiding vir Kerkrade
Die volledige handleiding vir die Artikel 1 stemproses kan hier afgelaai word: PDF
LET WEL: Die omvattende handleiding is 5 MB groot en kan ‘n rukkie duur om af te laai. Die alternatief is om die riglyn in afsonderlike pakkies af te laai. Laai die omsendbrief en die bylaes een-een af, soos hier onder gelys.
Afsonderlike dele van die Handleiding
Omsendbriewe
Omsendbrief 1 (Koop die Kerkbode): PDF
Omsendbrief 2 (Die riglyn aan Kerkrade). Word of PDF
Bylaag 2: Artikel 1. Word of PDF
Die huidige en die voorgestelde Artikel 1. Dit is oor hierdie voorgestelde Artikel 1 wat die stemproses gaan.
Bylaag 3: Reglement 24. Word of PDF
Reglement vir die prosedure wat gemeentes volg by die voorgestelde wysiging van belydenis.
Bylaag 4: Voorbeelde van Tydraamwerke Word of PDF
Bylaag 5: Bewys van lidmaatskap Word of PDF
Voorbeeld van ‘n bewys van lidmaatskap met die oog op die stemproses.
Onthou om eers die gemeente se naam in te vul en dan te dupliseer.
Bylaag 7a: Stembrief vir lidmate as die Kerkraad JA gestem het Word of PDF
Onthou om eers die gemeente se naam in te vul en dan te dupliseer.
Bylaag 7b: Stembrief vir lidmate as die Kerkraad NEE gestem het Word of PDF
Onthou om eers die gemeente se naam in te vul en dan te dupliseer.
Bylaag 8: Stembrief vir die Kerkraadslede Word of PDF
Onthou om eers die gemeente se naam in te vul en dan te dupliseer.
Bylaag 9: Uitslag van die stemming Word of PDF
Bylaag 10: Verslag van die Ring Word of PDF
Bylaag 11: Addisionele inligting Word of PDF
Hierdie dokument bevat ‘n magdom inligting en skakels.
Klik gerus ook op ondergenoemde skakels om direk na Bybel-Media se winkel of die Belydenis van Belhar webblad te gaan.
Bybel-Media
Belydenis van Belhar
Bylaag 12: Skematiese voorstelling van die proses PDF of PowerPoint
Bylaag 13: PowerPoint soos op 1 September 2014 deur die Moderatuur goedgekeur: PowerPoint of PDF